top of page

Welkom by Gereformeerde Kerk Okahandja

Almal is baie welkom om saam met ons deel te neem 
aan die gemeenskap van gelowiges!

Samekomste

Sondae

Dinsdae

Vrydae

Saterdae

09:00 - Eredienste

10:00 - Kom Kuier Na Kerk (KKNK)


10:15 - Katkisasie 

​

18:00 - Koinonia (2de Sondag)

10:00 - Amandel
Bloeisels - Abenvriede

18:30 - Bybelstudie

18:00 -Hamburger Aande

Hou ons Facebook-blad 
dop vir meer inligting oor ons
Hamburger Aande. 

 

09:00 - Diakoniebraai

Hou ons Facebook-blad 
dop vir meer inligting oor 
ons Diakoniebraai. 
Dit vind gewoonlik plaas elke
eerste of laaste Saterdag
van die maand.

logo nuwe_edited.jpg

Kyk Op  ~   Kyk In  ~   Kyk Uit

Die stroompies van 'n rivier maak die grootstad bly! - Ps. 46:5

  • Facebook
bottom of page