top of page

Ons Emeritus predikantspaar

19238091_1576644692348782_853320159177447139_o - Copy_edited.jpg

Emeritus Predikant 

 Theuns de Klerk

19238091_1576644692348782_853320159177447139_o - Copy_edited.jpg

Eggenoot

Martie de Klerk

59595108_2131027130277626_6458413499193229312_n.jpg

Dr. Theunis Christiaan de Klerk is op 15 Oktober 1951 op Gobabis in die destydse Suidwes-Afrika gebore, waar hy ook matrikuleer aan die Hoërskool Wennie du Plessis.

​

Theuns begin sy bediening in Aranos in 1978. Sy dienswerk vind dan plaas by die volgende gemeentes: Aranos vanaf 1978 tot en met 1982. Daarna verhuis hulle na Swartruggens toe en is diensbaar in die gemeente van 1982 tot 1985. Vanaf 1985 bedien Theuns Gereformeerde Kerk Rustenburg-Wes tot en met 1989. Daarna is Vryheid vanaf 1990 tot en met 1998. Gereformeerde Kerk Potchefstroom-Suid beroep hom waar die predikantspaar van 1998 tot 2005 bedien. In 2005 beroep Gereformeerde Kerk Okahandja hulle waar hy dan ook in 2016 sy emeritaat  aanvaar. 

 

Dr. Theuns is die dryfveer agter die L’Amour Heelwordsentrum wat ook gevind kan word in Okahandja, waarby hy aktief betrokke was sedert sy emeritaat en waar hy steeds betrokke is. 

  • Facebook
bottom of page